Contact us
MENU

61

turbines installed and connected to the grid

152m

height of wind turbines

Dec 2017

construction completed

170 000

homes powered
Wind Turbine Facts
FAQs

INTERAKTIEWE TERUGVOER OOR ONTWIKKELINGS IDEES

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het in Oktober en Desember 2021 onafhanklike navorsing met vroue, jeugdiges en sleutel rolspelers in die Loeriesfontein gemeenskap opgeneem. Loeriesfonteiners het ons vertel van lewensverhale en uitdagings wat u in Loeriesfontein ervaar. U het ons ingelig van drome en aksieplanne om die dorp te ontwikkel van die grondvlak af op. Die UV het ook ‘n geslagsmeningsopname gedoen. Tussen 12 en 18 Julie 2022, keer die UV terug na Loeriesfontein om onafhanklike terugvoer aan die gemeenskap te gee. Ons wil al die mense bedank wat baie praktiese voorbeelde en ‘aksieplanne’ verskaf het oor hoe om Loeriesfontein op te hef. Die UV nooi u uit na ‘n interaktiewe gemeenskapswerkswinkel om oor die terugvoer te besin en enige bykomende samewerkende planne te gee wat die gemeenskap kan bevoordeel.

Ons reel drie geleenthede vir u om terugvoer werkswinkles by te woon. Enige persoon is ook welkom om addisionele interaktiewe terugvoer sessies te reël vir u spesifieke groep of gemeenskap van belang gedurende 12 en 18 Julie. Indien daar enige navrae is kontak my gerus via teksboodskap op 0848835301 en ek skakel u graag terug.

Lees gerus meer hier

Datums en Agenda