Oktober 2023. In samewerking met plaaslike belanghebbendes, die Hantam-munisipaliteit en die Noord-Kaapse Kantoor van die Premier, het die windkragaanlegte die proses begin om Loeriesfontein-inwoners te ondersteun om verbeterde toegang tot staatsdienste te kry. Die Loeriesfontein- en Khobab-windkragaanlegte het in beginsel met die Noord-Kaapse Kantoor van die Premier ooreengekom om ‘n